Die vrou se kêrel was gewapen en het verskeie skote op die verdagte gevuur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Algoapark"
Man gou vas ná rooftog by vulstasie
ʼn 40-jarige man is Maandag in hegtenis geneem kort ná ʼn rooftog by ʼn vulstasie in Algoapark in Port Elizabeth.