ʼn Voormalige lid van die Port Elizabeth-polisie se bendetaakspan, wat skuldig bevind is op aanklag van regsverydeling, is Donderdag in die Port Elizabeth-landdroshof tot tronkstraf gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alicia Beeming"
Polisievrou pleit vir ligte vonnis ná verhouding met bendelid
Beeming het gesukkel om die trane te keer toe sy aan die hof gesê het sy het reeds deur ʼn departementele verhoor gegaan. Sy het die media blameer dat hulle haar as die “bose een” uitmaak.
Saak van polisievrou weer uitgestel ná verhouding met bendelid
Die vonnisverrigtinge van ʼn voormalige lid van die Port Elizabeth-polisie se bendetaakspan, wat skuldig bevind is op aanklag van regsverydeling, is Donderdag in die landdroshof in Port Elizabeth uitgestel.
Polisievrou steeds nie gevonnis ná verhouding met bendelid
Die vonnisoplegging vir die voormalige lid van die Port Elizabeth-polisie se bendetaakspan wat stilgebly het oor die doen en late van ʼn berugte bendelid, tegelyk ook haar geheime minnaar, is Donderdag nóg ʼn keer in die landdroshof in Port Elizabeth uitgestel.
Polisievrou in hof oor geheime verhouding met bendelid
ʼn Voormalige lid van die Port Elizabeth-polisie se bendetaakspan wat stilgebly het oor die doen en late van ʼn berugte bendelid, ook haar geheime minnaar, het Woensdag uiteindelik in die stad se landdroshof verskyn.
Polisievrou gesoek ná geheime verhouding met bendelid
Die konstabel het glo vergaderings bygewoon waartydens bendes, bendeaktiwiteite en verdagtes na wie die polisie soek, geïdentifiseer en bespreek is.
PE-polisievrou het bendelid-geliefde ‘beskerm’
ʼn Voormalige lid van die bende-taakspan van Port Elizabeth, wat geswyg het oor waar ʼn berugte bendelid homself bevind, het besluit om skuldig te pleit op aanklagte teen haar. Die man was in daardie stadium ook in die geheim haar geliefde.