Die amptenaar het na bewering sy vrou só aangerand dat sy aan haar beserings beswyk het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aliwal-Noord"
Munisipale amptenaar gevonnis op honderde bedrogklagte
Die ondersoek het aan die lig gebring dat Lange se werksvoertuig nooit vir amptelike ritte gebruik is nie.
Wag doodgeskiet ná rowers gesin oorval
Niemand is nog in verband met dié voorval in Aliwal-Noord in hegtenis geneem nie.
Bejaarde egpaar op plaas oorval
“Die egpaar is aangerand en gedwing om hul huis en die kluis oop te sluit.”
Klag verander ná skietongeluk op Springbok se plaas
Die polisie het bekend gemaak ʼn saak van poging tot moord word nie meer ondersoek in verband met die skietongeluk op die veelsydige Springbok-agterspeler, Johan Goosen (24), se plaas nie.
Twee vas ná moord in Aliwal-Noord
Twee mans is Vrydag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem vir die moord op Sam van der Westhuizen (78) van Aliwal-Noord in die Oos-Kaap.
Bejaarde in Aliwal-Noord vermoor
Die klein gemeenskap van Aliwal-Noord is geruk nadat ʼn bejaarde wewenaar oor die naweek in sy huis in die Oos-Kaapse dorp vermoor is.
Rioolstorting in Oranjerivier gestaak
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Saterdag die Joe Gqabi Distriksmunisipaliteit geloof nadat die munisipaliteit stappe gedoen het om die storting van rou riool in die Oranjerivier te staak.
‘Gevaarlike misdadigers’ ontsnap uit tronk
Twee misdadigers is steeds soek nadat hulle Dinsdag uit die Goedemoed-gevangenis in Aliwal-Noord ontsnap het.
Man vas ná moord op vrou
‘n Man van Noordwes wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou vermoor het, is in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.
Tuinier bely moord op bejaarde
ʼn 30-jarige man het Donderdag homself aan die polisie oorgegee en bely dat hy ʼn 73-jarige vrou van Aliwal-Noord vermoor het.