Die departement van omgewingsake het ‘n noodreaksieplan in werking gestel vir die vragskip, die Smart, wat Maandag by Richardsbaai in KwaZulu-Natal gestrand het en weens rowwe seetoestande geknak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alkantstrand"
Foto’s: Gestrande skip erg beskadig
Die skip, die MC Smart, wat gister naby Richardsbaai gestrand het, is weens rowwe seetoestande erg beskadig.