Ai, dit is darem maar lekker om 51 spelers, oftewel 44% van die aantal spelers wat op ʼn naweek in die Superrugby-reeks uitdraf, in ʼn groep te kan kies om oorsee te gaan toetsrugby te speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "All Blacks-toergroep"
All Blacks wil geen kanse voor Bokke waag
Dis nie aldag dat die All Blacks-rugbyspan met die rug teen die muur is nie, of so kom dit altans voor.