“Kyk net wat het die Springbokke in 2019 gedoen – hulle het toe ook hul eerste wedstryd van die toernooi verloor.”
Alles vir die sleutelwoord "All Blacks"
Hane kráái en dis ʼn blou Vrydag vir All Blacks
“Dit het met tye gevoel of ons gemiddelde spel opdis, maar ons kon steeds die telbord aan die gang hou,” het Antoine Dupont gesê nadat Frankryk met die All Blacks in Parys afgereken het.
All Blacks het respek vir Franse flair
“Ek dink elke Franse span beskik oor die vermoë om met die All Blacks af te reken; dit is iets wat jy nie van baie ander lande kan sê nie. Tog het ons al meer Wêreldbekerwedstryde as hulle gewen.”
Fransman trek neus op vir All Blacks
ʼn Voormalige rugbyspeler vir Frankryk se nasionale span wonder of dié jaar se Wêreldbeker-groep dalk die All Blacks se swakste nóg is.
Vurige Bokke beïndruk Foster
Die All Blacks-afrigter het erken dat die Springbokke se uitstekende voorspelers die verskil tussen die twee spanne op Twickenham was.
All Blacks gaan nie vir fisieke Bokke terugstaan
“Dit is ons finale wedstryd vóór die Wêreldbeker en dit is van kritieke belang vir ons voorbereidingswerk; ons spelers moet slaggereed wees vir die toernooi.”
Foster kies sy grofgeskut vir Bok-stryd
Die All Blacks het vanjaar 19 drieë in sy vier wedstryde gedruk terwyl hulle die Springbokke vroeër in Auckland geklop het.
All Blacks wil kragtoer teen Bokke op Twickers lewer
Ondanks Brodie Retallick en Shannon Frizell se beserings, het Ian Foster belowe om sy sterkste span vir die opwarmingswedstryd teen die Springbokke op Twickenham te kies.
Bokke, All Blacks speel om splinternuwe trofee (op Twickenham!)
Die laaste keer dat die twee spanne mekaar op Twickenham die stryd aangesê het, was agt jaar gelede toe Nieu-Seeland met 20 – 18 gewen het.
80 000 toeskouers by All Blacks/Wallabies-toets verwag
Dalk – net dalk – kan ʼn volgepakte MCG die skaal in Australië se guns swaai wanneer hulle hierdie naweek met die All Blacks kragte meet.
Wallabies gʼn kanonvoer, maan Lienert-Brown
“Australië sal glo dat hulle die wedstryd kan wen.”
Wêreldbekertoernooi: Is dit weer een vir die All Blacks om te verloor?
Ondanks die All Blacks se oënskynlike oorheersing is daar gereeld slaggate waarin hulle trapm skryf Pieter Kruger.
Bok-ellende op Mount Smart
Die All Blacks het die grondslag vir hul oorwinning in die eerste helfte gelê: Hulle het meer fases as Eskom opgebou, die luggevegte loshande gewen en uitstekend afgerond.
‘Dit is tragiese nuus’
Die All Blacks-breier Ian Foster het meegevoel met Eben Etzebeth betuig ná die dood van sy pa.
All Blacks kies enorme stut vir Bok-toets
Tamaiti Williams, wat die skaal op 140 kg laat kreun, is op die All Blacks se plaasvervangersbank vir Saterdag se toets teen die Springbokke ingesluit.
All Blacks-senter drie weke geskors
Die Nieu-Seelandse senter kan wel sy skorsing ietwat verkort as hy ʼn Wêreldrugby-afrigtingsingrypingsprogram bywoon.
Bokke en All Blacks maak stadions vol
Die All Blacks het op sosiale media bevestig dat daar nie meer ʼn enkele kaartjie beskikbaar is vir die Auckland-toets teen Suid-Afrika nie.
Razor kies sy All Black-adjudante
“Al vier afrigters het hulself in die Superrugby-reeks en selfs oorsee bewys en ek glo dat hulle die All Blacks na hoër hoogtes sal lei.”
Bokke, All Blacks kruis swaarde vóór WB
Die Springbokke sal in die aanloop tot vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Frankryk hulself twee keer vir die haka moet staal.
All Blacks breek Skotte se harte
Dit was so hittete of die doedelsak-weergawe van Danie Botha se ‘Wenners’-treffer het oor Murrayfield se luidsprekers weergalm.