“Dit is ʼn groot frustrasie,” het Carlos Spencer ná Nieu-Seeland se sukkelvertoning teen Japan gesê.
Alles vir die sleutelwoord "All Blacks"
All Blacks sonder kaptein Cane
In ander spannuus sal Jordie Barrett die skuif van heelagter na binnesenter maak.
Kyk: Kiwi’s breek Wallabies-harte
In Australië gaan daar seker nog vir lank oor Mathieu Raynal se tydmors-beslissing gekla word.
‘Sam was beslis op sy stukke’
Sam Cane het met skitterspel in die afgelope toets teen Argentinië vorendag gekom en sir John Kirwan moes sy woorde oor die All Blacks-kaptein sluk.
Rugbykampioenskap: All Blacks vermorsel Pumas
Dit was Saterdag in Hamilton weer Nieu-Seeland van ouds.
Pasop vir All Blacks met Schmidt daar
“Joe Schmidt gaan nou ’n elite groep spelers bystaan. Ons praat hier van die All Blacks en dit is eintlik skrikwekkend om te dink wat hy alles met hulle kan vermag.”
Kiwi-rugbybase steun Foster, trek Schmidt nader
Joe Schmidt, wat Ierland met groot welslae afgerig het, sal voortaan aan die stuur van die All Blacks se grootste wapen wees, naamlik hul aanvalswerk.
Kyk: Hoendervleis-oomblik toe FlySafair oor Ellispark vlieg
Om ʼn skamele 6 000 vt. bo seespieël oor die stadion te vlieg, het fyn beplanning gekos, vertel een van die vlieëniers aan Maroela Media.
Foto’s: All Blacks slaan terug in Johannesburg
Maroela Media se GB Jordaan was daar om die aksie vas te vang.
All Blacks bult spiere en wen op Ellispark
Sam Cane en sy span het hul kritici se monde vir eers gesnoer, terwyl Ian Foster vanaand aansienlik rustiger sal slaap.
Nuwe voorry moet Bok-skrum tem
Tyrel Lomax en Ethan de Groot weeg gesamentlik amper 250 kg en hulle sal saam met Samisoni Taukei’aho probeer om Frans Malherbe en kie te stuit.
Barrett oefen weer ná Arendse-botsing
“Ek het vir ’n oomblik die ergste gevrees.”
Cane het steeds rede om te glo
“Die Vryheidsbeker is op die spel, ons speel op Ellispark en ons is desperaat om ’n baie beter vertoning te lewer.”
Kiwi-media het mes vir Foster in
“Niks wat nou gebeur sal enigiemand in Nieu-Seeland – en veral diegene wat iets van rugby weet – oortuig dat die All Blacks op ’n wonderbaarlike wyse sal verbeter nie.”
Foster kies Barrett-broers, Clarke vir Laeveld-toets
Die Springbokke kon die All Blacks laas in 2014 in Suid-Afrika klop.
All Blacks ‘opgewonde’ oor Springbok-toets
“Van die taaiste rugbywedstryde waarin ek al gespeel het, was in Suid-Afrika. Maar as ’n rugbyspeler wil jy juis deel van sulke wedstryde wees.”
‘Ervaring, fisieke spel kan deurslag gee’ – Nienaber
Malcolm Marx sal die no. 2-trui in sy 50ste toets vir die Springbokke dra, terwyl Faf de Klerk ook weer in die opdrafspan vir die naweek se wedstryd teen die All Blacks is.
Kiwi’s sal nie rugbybal vir stresbal verruil
“Ek kan nie namens ander praat nie, maar ons raak beslis nie paniekerig nie. Ek het egter begrip daarvoor dat ondersteuners emosioneel raak wanneer die All Blacks ’n reeks verloor.”
All Blacks besluit oor Cane, Foster
“Ek is sterk en beskik oor die nodige veerkragtigheid. Terselfdertyd het ek ’n goeie verstandhouding met die spelers,” het Ian Foster gesê.
Kaptein Cane se doppie dalk geklink?
Volgens Nieu-Seelandse mediaberigte is daar ’n moontlikheid dat Sam Cane nie die All Blacks op hul toer na Suid-Afrika sal aanvoer nie.