Met Eben Etzebeth wat beslis nie die naweek teen Italië sal speel na hy Saterdag teen Engeland die veld met harsingskudding verlaat het nie, weet ʼn mens darem een ding: daar sál ʼn verandering aan die Springbokspan wees.
Alles vir die sleutelwoord "Allister Coetzee"
Só kan dit nie aangaan nie …
Só kan dit nie aangaan nie … Die grootste neerlaag teen die All Blacks, 15-57, die derde grootste in alle toetse in 125 jaar en ʼn afrigter wat eienaardighede kwytraak.
Nou sal daar raakgevat moet word (episode 23)
Die druk is vierkant op die Springbok-afrigter, Allister Coetzee, om woord by daad te voeg en spelers wat nie die mas op toetsvlak opkom nie die deur te wys.
“Vat jou goed en trek Ferreira”
Dis nou te laat om iets daaraan te doen, maar Allister Coetzee se volharding met sy besluit om spelers van oorsee te kies dra niks daartoe by om Suid-Afrika se spelerspoel te ontwikkel nie.
Allister sal nie meer as net skaaf aan sy span nie
Dit sal volgens baie seker nie naastenby genoeg wees nie, maar dit lyk of die Springbokafrigter Allister Coetzee met die spanaankondiging Woensdagaand darem hier en daar gaan toegee dat op sy span tot dusver verbeter kan word.
Lojaliteit en oorwinnings loop hand aan hand
Lojaliteit is een van die boustene van rugby, maar dit kan `n afrigter ook duur te staan kom.
Allister sal moet raakvat
Jy moet hare op jou tande hê om die Springbokspan af te rig, want ʼn hele jaar se beplanning kan met een nederlaag omvergewerp word.
Allister se tameletjie al hoe taaier
Die Springbokafrigter, Allister Coetzee, se gryshare word al hoe meer namate die Lions in die Superreeks vorder.
Nuuskommentaar: Ehrenreich se stokery teen Springbokke vet in vuur waar Grondwet vou
Berigte oor verregaande stellings deur Tony Ehrenreich oor wit Springbokke wat deur droog te maak die afrigter, Allister Coetzee, wil saboteer, word wyd in leserskommentare as laf of erger afgemaak. Dit raak egter aan ’n dampkring waar probeer word om ’n mombakkies van fatsoenlikheid vir kwotas opgeplak te kry.
Wat wil Ehrenreich bereik?
ʼn Mens moet jou eintlik nie daaraan steur nie, en die gewraakte en belaglike stellings van Tony Ehrenreich, die sekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap is nie die papier werd waarop dit staan nie.
Allister, gebruik die lesse van 1994
Gemeet aan huidige spelpeil, is JP Pietersen beter as Ruan Combrinck? Nee.
Allister droom seker daaroor
Die Springbokafrigter Allister Coetzee lê seker snags daaroor en droom, om te kry wat hy as afrigter vra.
Springbokrugby is (hopelik) op die regte pad
Dís mos soos rugby gespeel moet word, dis mos die paadjie wat die nuwe Springbok-afrigter, Allister Coetzee, moet stap en dis mos die plan om die All Blacks te klop.
Nuuskommentaar: Groot oë op klein Allister Coetzee
Die hoop op Allister Coetzee, die nuwe Bokafrigter, is groot, op sowel as van die veld. Uiteindelik sal sy toets wees of hy die land kan neem na ’n punt waar meriete, en nie velkleur nie, die norm is sodat sport sport kan bly. Die grootste taak vir transformasie bly by die regering wat geriewe op grondvlak moet skep, en rugby-administrateurs wat rugby-ontwikkeling as meer sien as om kleiner spanne se gekleurde sterre op te koop.
Wie gaan Allister se Bokke lei?
Een van die nuwe Springbokafrigter, Allister Coetzee, se groot kopsorge sal die Bok-kapteinskap wees.
Politiek stroop die Kaap leeg
Die Kaapse politiek is van die redes waarom twee afrigters die pad gevat het en ook die hoofrede waarom `n baie senior speler in Frankryk gaan speel.
Hart, nie grootte nie, is wat tel
`n Mens krap nie waar dit nie jeuk op `n rugbyveld nie.
Onmin kan Stormers in Superrugby knou
`n Paar probleme in die Kaapse kamp kan `n stok in die span se wiel steek vir vanjaar se Superkompetisie. Bo-aan die lys is Allister Coetzee se huidige ontevredenheid en sy skynbaar voorgenome vertrek na Japan.