“Ons gaan seker maak dat ons saam met die ouers en onderwysers van Alma Skool waghou oor hierdie spesiale kinders.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alma Skool"
Allegaartjie 2 – Program 206
Ons gesels met ʼn oudioloog in Bobaasberoepe, ons hoor hoe vrywilligers kan help by Alma Skool en ons gesels oor die suksesvolle bestuur van jou kredietkaarte tydens die feesseisoen.
Allegaartjie 2 – Program 196
Ons bespreek patologie in Bobaasberoepe, Alma Skool verduidelik hoe hulle ʼn balans vind tussen terapie en kindwees en ons kuier by die opkomende musiekster, Juanray.
Allegaartjie 2 – Program 191
Karin Venter praat met ʼn mediese tegnoloog in Bobaasberoepe, Annelize Brits gesels met Alma Skool wat dienste bied aan kinders met ʼn verskeidenheid van gestremdhede en ons kuier ook by twee van die Ses Snare.