Afrikaans – ons “pêrel van groot waarde” – het die instrument geword van die fyn en verhewe kuns en kultuurgees van Afrikaners, maar by uitstek ook die ontwikkelingsinstrument van vooruitgang en modernisering.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AlumniVirAfrikaans"
#AlumniVirAfrikaans: Maar dit vóél dan soos gister
Ek het deur die jare baiekeer aansoek gedoen om terug te gaan koshuis toe, maar my vrou en die rektor wou dit nooit goedkeur nie. Hoekom weet ek nie.
Afrikaanse alumni vat hande om grootste studiefonds te bou
“Ek wil deel vorm van ʼn nuwe hoop en ʼn nuwe toekoms waar my kinders en hulle kinders eendag kan gaan studeer.”
#AlumniVirAfrikaans: ’n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop
“My pa wou eintlik Stellenbosch toe gegaan het.” Engela vat oom Sakkie se hand met wit kneukels vas. “Hy wou vir predikant gaan leer het.”
#AlumniVirAfrikaans: Kyk net hoe baie Pukke is ons hier!
Ek is vandag geseënd en gelukkig in my grootmensskoene, maar ʼn mens se hart hunker na jou alma mater. My hart verlang soms na die aande wat ek saam met my koshuisvriendinne op die dak gesit het, ook na die vroegoggendure se geskarrel om al ons eksamenantwoorde deur te werk.