Vroetelmoue help om pasiënte se rusteloosheid te verminder en voorsien ook ure se stimulasie en pret.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "alzheimersiekte"
’n Geloftepop vir haar ma
Sy hoop dat die Geloftepoppe nie net haar ma en die ander tannies sal help nie, maar ook vir ander mense met geliefdes met Alzheimersiekte ’n idee gee om as terapie te probeer.
Alzheimers en Covid-19: tuisversorgingsraad vir geliefdes
Wêreld-alzheimerdag vind jaarliks op 21 September plaas. Elise Nel, skrywer van ‘Ons raaiselpad met Alzheimersiekte’, bemoedig geliefdes met raad en wenke oor hoe om pasiënte te midde van ʼn pandemie te versorg.
Ondersteun ʼn geliefde met alzheimersiekte só
Ongeveer 50 miljoen mense wêreldwyd leef met alzheimersiekte. Meer as die helfte van hierdie gevalle leef in lande waar gesondheidsorg tekort skiet – meestal in ontwikkelende lande – en die voorspelling is dat dit tot hoër as 70% kan styg teen 2050
Bejaarde Alzheimerlyer glo in oord verkrag
Die vermeende verkragter, ʼn 65-jarige vriend van die familie wat in dieselfde kerk op Hartenbos is as waar die 78-jarige slagoffer se man jare lank pastoor was, het reeds in die hof verskyn en is op borgtog vrygelaat.
Oudhoof van weermag sterf
Geldenhuys was ʼn ongelooflike mens en ʼn baie goeie leier vir sy soldate vir wie hulle matelose respek gehad het.