As die Openbare Beskermer (OB) haar werk gedoen het, sou die Mpati-kommissie wat ondersoek instel na die optrede van die Openbare Beleggingskorporasie onnodig gewees het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AMAGP"
Lesersbrief: Regering gaan pensioenfondse sink
Later vanjaar gaan ongeveer 30 000 amptenare aftree in die program om die staatsdiens te verklein. Ons vrees is dat hulle hul geld uit die pensioenfonds sal trek.
Lesersbrief: Hoe ernstig is die regering met die bekamping van korrupsie?
’n Mens wonder soms of die owerhede ernstig is met die bekamping van korrupsie.
Mpati-kommissie: Survé moet oor OBK-finansiering getuig
AMAGP het die verliesregister in 2018 vir die pensioenfonds begin byhou omdat die groep gesukkel het om inligting te kry oor die beleggings wat met die fonds se geld gemaak word. Die somtotaal van die register staan tans op R114 miljard.
Groot kommer oor die bestuur van pensioenfonds vir staatsamptenare
As die fonds omvangryke skade aangedoen word, sal dit baie groot implikasies van die hele land inhou, en katastrofies vir meeste staatsdienspensionarisse wees. In teenstelling met die valse gerustheid, is daar tans heelwat negatiewe publisiteit oor die fonds in die media.