Ons maak ʼn draai by ʼn tehuis vir gestremdes in die Wes-Kaap, ons gesels vir oulaas oor ambagte in Bobaasberoepe en kuier by nog twee van die akteur van die nuwe Afrikaanse teaterproduksie, Droomkind – Die Storie van Josef.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ambagte"
Allegaartjie 3 – Program 41
Kinders word bespreek in die Wêreld van Welsynsorganisasies, ons praat steeds oor ambagte in Bobaasberoepe en vind meer uit oor ‘n blues-musiek teaterproduksie wat hierdie week by die KKNK afskop.
Allegaartjie 3 – Program 36
Ons gesels oor sport in Wêreld van Welsynsorganisasies, praat met twee meulmakers in Bobaasberoepe en vind meer uit oor Helpende Hand se noodfonds vir slagoffers van vloede in Limpopo.
Allegaartjie 3 – Program 31
Highveld Horse Care se werksaamhede word bespreek in Wêreld van Welsynsorganisasies, twee dieselingenieurs praat oor hulle studierigting en ons gesels vir oulaas oor huislenings en rentekoerse.
Allegaartjie 3 – Program 26
Epilepsie Suid-Afrika word in die Wêreld van Welsynsorganisasies bespreek, ons praat oor nog ʼn ambag in Bobaasberoepe en vind meer uit oor vaste rentekoerse op huislenings.