“In plaas daarvan dat ek op 19 Mei in die kombuis staan en ʼn koek bak vir my dogter se sewende verjaardag, wat op die 20ste sou gewees het, sal ek in die hof sit.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ame Jansen van Rensburg"
Kleuter wat in ongeluk sterf, se saak hersien
Die privaatvervolgingseenheid voer aan die polisie het nie behoorlik ondersoek ingestel na die motorongeluk wat die vyfjarige Amé Jansen van Rensburg se lewe geëis het nie.
Ongeluk eis kleuter; ‘Sy was ons blom’
“Ek het omgedraai en gesien my dogtertjie is dood.”