Dallas Huns, wat deur die gewese SA o.19- en Lions-afrigter Eugene (Loffie) Eloff geslyp word, het Saterdag die voortou in die Amerikaanse Red-River-liga geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amerikaanse klubrugby"
Gewese Blou Bul teken 24 in Yanks se liga aan
ʼn Gewese Blou Bulspeler het Saterdag 24 punte vir Columbus (Ohio) in die Amerikaanse Middewesteliga aangeteken.