Dit gebeur nie aldag nie dat nie een Suid-Afrikaanse gholfspeler se naam tussen die voorste spelers ná die derde ronde van ʼn Amerikaanse PGA-toernooi verskyn nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amerikaanse PGA"
Gholf: Suid-Afrikaners louwarm ná die PGA
In Fort Worth in Texas kon Branden Grace (76) nie die eerste ronde van die Charles Schwab-toernooi oorleef nie.
Gholf: Justin Harding op kruin van golf
Die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen (209) staan intussen stewig.
Amerikaanse PGA-reeks: Moeë Westwood betaal die prys
Wanneer jy die dag 47 jaar oud is, staan daar niks in jou pad om gholftoernooie te wen nie, maar dan luister jy ook maar na jou liggaam.
Wind waai Genesis-toernooi onderstebo
Spel is in die derde ronde van die toernooi vir langer as vier ure gestaak omdat ʼn stormwind te erg gewaai het.
Burns aan die Brand, Branden sak uit
Tyler McCumber het sonder een vingernael verder gespeel nadat hy sy linkerhand beseer het.
PGA: wipplankryery in die pylvak
Die laaste ronde van die PGA Sondag was ʼn wipplankryery soos in ʼn swakkerige klubtoernooi toe die voorste spelers hul houe laat val, arende en voëtljies ingeryg en veral wenkanse laat glip het.
PGA: Oosthuizen skuif nader in die derde ronde
Na Vrydag se reën in die tweede ronde van die PGA op die Quail Hollow-baan in Noord-Carolina, is die tweede ronde eers Saterdag voltooi en het die derde ronde sonder enige noemenswaardige prestasies verloop.
Grace SA se vormspeler in die PGA
Branden Grace het onlangs by die Britse Ope die eerste speler in die geskiedenis van die Majors geword wat 62 vir ʼn ronde aanteken. Hy is moontlik die vorm-speler van die sewe Suid-Afrikaners wat Donderdag in die Amerikaanse PGA afslaan.