ʼn Sloopgewig (wrecking-ball) noem die Amerikaners dié jong losvoorspeler uit Suid-Afrika, wat tans onkeerbaar in die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) voortstorm.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amerikaanse Senior Rugbykampioenskap"
Tweetal met SA wortels druk dubbel in Amerika
Twee spelers met Suid-Afrikaanse wortels het Saterdag in Amerika elk twee drieë vir die Austins Huns in die Senior Rugbyliga gedruk.
Springbok se gewese span kelder Loffie se Huns
ʼn Amerikaanse span wat tot verlede jaar deur ʼn Springbok afgerig is, het Saterdag met Eugene (Loffie) Eloff se Austin Huns in dié land se Senior Rugbykampioenskap (SRK) afgereken.
Ratse wedstrydwenner gedoriewaar toe ook uit SA
Die ratse skrumskakel wat Saterdag opspraakwekkend die wedstryd vir die groentjie Austins Huns in die Amerikaanse Senior Rugbykampioenskap beklink het, is gedoriewaar toe ook `n Suid-Afrikaner.
Loffie se Huns stuur skokgolf deur VSA-topliga
Die Suid-Afrikaanse afrigter Eugene (Loffie) Eloff se Austin Huns het Saterdag `n skokgolf deur Amerikaanse klubrugby gestuur deur as groentjie een van die land se bes gerekende spanne in die laaste minuut van `n rillerstryd te kelder.