Die verrassings in Wêreldrugby se Amerikas-Stille Oseaan-toernooi vanjaar in Montevideo, Uruguay, het tot met die laaste kragmeting Sondag voortgeduur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amerikas-Stille Oseaan-uitdaagreeks"
Uruguay A neem die voortou in WR-toernooi
Uruguay A het ná die tweede ronde Woensdag die voortou in Wêreldrugby (WR) se Amerikas-Stille Oseaan-uitdaagtoernooi in Montevideo, Uruguay, geneem.
Skok op skok toe WR se APC afskop
Die afskopronde van Wêreldrugby (WR) se Amerikas-Stille Oseaan-uitdaagreeks (APC) Saterdag in Montivideo, Uruguay, het skok op skok opgelewer.