“Ja, ek was baie kere diep hartseer en ek wou selfs nie eens uit die bed uit klim nie…”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amor Vittone"
Amor Vittone en kinders gedreig, geïntimideer
Die dreigemente bevat glo persoonlike inligting wat net Vittone se naaste familie en gesinslede weet.
Afrikaanse sangeres ‘ontsteld, ontsenu’ ná misdaadvoorval
“Hy kon haar geskiet het, so dit kon erger gewees het. Ons is dankbaar dat sy nog vir ons en die kinders hier kan wees.”
Amor Vittone wéér die ‘skurk’
Vittone was onlangs ook in 7de Laan te sien as die ‘wilde’ Zelda wat behoorlik amok gemaak het in die Laan. Die sangeres is wyd geprys vir haar uitbeelding van dié karakter.
‘Hart vol dankbaarheid’, sê Amor ná springmat-ongeluk
“Die dokters was skepties omdat die belangrikste ligamente, weefsel en senuwee afgesny is deur die impak [van die val].”
Amor Vittone ondergaan operasie ná fratsongeluk
Vittone is Maandag ná in ʼn fratsongeluk na die hospitaal gehaas.
Gewilde sangeres slaan rol in geliefde sepie los
“Sy speel die rol so fantasties, ons kon regtig nie iemand beter gekry het om die karakter te vertolk nie,” het Rosa-Marie Erasmus, 7de Laan se woordvoerder, oor die sangeres se karakter gesê.
Luister: Kerstyd is ʼn tyd van dankbaarheid vir Amor Vittone
Amor Vittone vertel hoe sy vir Kersvader een jaar betrap het.
Joost reageer oor boek-uitspraak
Die oud-Springbok Joost van der Westhuizen het Maandag vir die eerste keer amptelik reageer nadat die hof Vrydag ʼn dringende interdik van die hand gewys het om ʼn boek oor hom en sy vervreemde vrou, Amor Vittone, te keer.
Joost-boek: Hof besluit
Die hooggeregshof in Pretoria het pas uitspraak gelewer in die dringende hofaansoek waar die voormalige Springbok Joost van der Westhuizen poog om ʼn boek oor hom en Amor Vitone te keer.
Joost hoor vandag oor boek
Die hooggeregshof in Pretoria gaan na verwagting Vrydag uitspraak lewer oor ʼn dringende aansoek wat deur die oud-Springbok Joost van der Westhuizen ingedien is om die vrystelling van ʼn boek wat glo “alles vertel” oor sy huwelik met Amor Vittone, te probeer verbied.
Video: Joost Woensdag in hof oor boekstryd
Joost van der Westhuizen het self sy lewe aan die groot klok gehang, en praat gereeld met die media oor sy lewe.
Video: Joost wil publikasie van boek keer
Joost van der Westhuizen sê die beplande boek oor sy lewe jaag sensasie na oor ‘n man wat op sy sterfbed lê.
Joost-boeksage nog nie oor
Die hooggeregshof in Pretoria het vandag ʼn dringende aansoek deur die oud-Springbok Joost van der Westhuizen aangehoor om die vrystelling van ʼn boek wat glo “alles vertel” oor sy huwelik met Amor Vittone, te probeer verbied.
Joost se dringende versoek om boek te keer vandag in hof
Die hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting Woensdag ʼn aansoek deur die oud-Springbok Joost van der Westhuizen aanhoor om die vrystelling van ʼn boek wat glo “alles vertel” oor sy huwelik met Amor Vittone, te verbied.
Joost-boek: Verhoor staan oor
Die voormalige Springbok Joost van der Westhuizen se dringende hofaansoek om die publikasie van ʼn boek oor die huwelik tussen hom en Amor Vittone te verbied, sal eers Woensdag in die Pretoriase hooggeregshof aangehoor word.
Joost en Amor begrawe glo die strydbyl
Oud-Springbok Joost van der Westhuizen en die sangeres Amor Vittone het vandeesweek glo ‘n “hoogs geheime vredesooreenkoms” aangegaan.