Die Nederlandse regering het Woensdag aangekondig dat verskeie lande se passasiersvlugte na Amsterdam opgeskort word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amsterdam"
Oproer dreig in Mpumalanga oor urelange ‘interne beurtkrag’
Benewens gewone beurtkrag, word die krag vir ʼn bykomende vyf ure per dag afgeskakel.
Sit-sit so vanaf Amsterdam
ʼn Meisie met pienk hare sit oorkant my op die 20:30-treinrit vanaf Amsterdam. Haar oë lyk of die trein oor haar gery het voordat sy daarin geklim het. Móég. Onder haar stoel lê ʼn houtbord met verfspatsels op.
Verbasing toe passasiers hoor wie is aan die stuur
“Ek was eers ʼn bietjie besorg omdat ek weet hy vlieg net deeltyds. Maar ons het goed opgestyg en geland.”
Plaasmoord-fliek ontvang internasionale prys
Dié sterbelaaide fliek is in 2015 uitgereik en spog met bekende akteurs soos Steve Hofmeyr, Jana Strydom en Erika Wessels in die rolverdeling.
Afrikaans op internasionale verhoog met Amsterdam-fees
Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam (AKA) vind van 8 tot 10 April plaas in Amsterdam en spog met drie dae vol musiek, literatuur, debat en kuns met Suid-Afrikaanse bekendes soos Jack Parow, Leslie Javan, Francois van Coke en Emo Adams.
[Video] Suzelle in Amsterdam
Dit lyk of Suzelle DIY ʼn bietjie met verlof is, want dié wenk-foendi bevind haarself in Amsterdam.
Vlug MH17 is neergeskiet, sê VSA intelligensie
Die passasiersvliegtuig van Malaysia Airlines wat in die Oekraïne neergestort het, het nie noodroepe gemaak nie en die vlugroete is veilig verklaar.
Baie gebruik laggas om partytjies op te kikker
Is ‘n opskop te saai om die gemoed bietjie te lig? Geen probleem nie, neem net ʼn teug of wat laggas, en die partytjie is ‘n hele ander gedoente.
Slagoffer jaag motordief rivier in
‘n Agtienjarige motordief is dood toe hy met ʼn gesteelde voertuig in ʼn rivier beland het.
Talle kunstenaars by Afrikaanse fees in Nederland
Van Coke Kartel, Jack Parow, Karin Hougaard, Etienne van Heerden, David Kramer, Emo Adams, Gert Vlok Nel, die Radio Kalahari Orkes, Antjie Krog en Marita van der Vyver is maar ʼn paar van die name wat aan die Festival voor het Afrikaans van 13 tot 16 Junie in Nederland gaan deelneem.
Betogers maak amok in Mpumalanga
Die polisie van Mpumalanga het Donderdag bevestig 33 mense is in hegtenis geneem in verband met openbare geweld in Amsterdam.