Die regerende party meen Helen Zille behoort haar te skaam.
Alles vir die sleutelwoord "ANC"
ANC-geldkrane toe; skarehulp nou al genade
Die ANC het op 12 Augustus ʼn skarehulpfonds gestig om geld in te samel.
Onbetaalde ANC-werkers wil van Donderdag staak
Werkers sê dit is onaanvaarbaar dat hulle tot sondebokke vir die ANC as organisasie se finansiële wanbestuur gemaak word.
Nóg ʼn ANC-lid vervolg ná Zuma-uitsprake
Die ANC se provinsiale leierskap in Mpumalanga het een van sy leiers tydelik geskors en sal binnekort tugstappe teen hom neem.
Carl Niehaus tydelik uit ANC geskors
Die regerende party vrees dat Niehaus die party se “goeie naam en reputasie” verder skade sal berokken.
ANC gaan optree teen Nkandla-oortreders
Die NUK het ook besluit om die ontbinding van Umkhonto weSizwe se veteranevereniging sowel as die MK-raad te bekragtig.
Ace betwis vandag skorsing in hof
Magashule sal na verwagting in die hof aanvoer dat sy skorsing onwettig, ongeldig en ongrondwetlik was en tersyde gestel moet word.
ANC veroordeel lewensverlies by ANC-vergadering
Twee mense is Saterdag dood en 14 ernstig beseer tydens ʼn skietery by ʼn ANC-takvergadering in Limpopo.
Platsak ANC krabbel terug oor salarisse
Die ANC sê nou hy gaan sy betalingsbeleid hersien en verseker dat hy personeel het wat ʼn “volle dag se werk verrig”.
ANC van ‘dubbele standaarde’ oor kwalifikasies beskuldig
Die ANC word nou uitgedaag om sy eie mense se kwalifikasies te bekyk nadat die party nie geskroom het om te reageer op bewerings oor ’n DA-burgemeesterskomiteelid se kwalifikasies nie.
ANC-personeel wil staak oor salarisse
“Personeellede se griewe oor werksomstandighede het nou ʼn kritieke punt bereik.”
Politiek sit agter ANC, US se definisie van Afrikaans as ‘uitheems’
Alhoewel daar geen feitelike basis bestaan vir hierdie klassifisering nie, hou dit duidelik ’n wesenlike gevaar in vir hierdie spesifieke taalgemeenskappe, maar ook vir taalregte in die algemeen.
Ace dalk nóg dieper in die pekel
Die ANC het Magashule se uitlatings by oudpres. Jacob Zuma se hofverskyning verlede week veroordeel.
ANC sal Magashule se aansoek teenstaan
Nasionale beamptes van die ANC het Maandag vergader en bevestig dat hulle Ace Magashule, die geskorste sekretaris-generaal, se aansoek om, onder andere, sy skorsing op te hef, sal teenstaan.
Ace moet teen dán om verskoning vra
Die regerende party “hoop” dat Magashule dit voor die einde van die week nog sal doen.
Vraagtekens oor JB Marks-burgemeester se bedanking
“Vrae ontstaan egter of Khumalo wel sy bedankingsbrief ingedien het. Daar is blykbaar ʼn bedankingsbrief aan die speaker van die munisipale raad, Kgosiemang Mogoemang, gestuur, maar volgens hom weet hy niks van die brief nie.”
Nuuskommentaar: Is morele herlewing moontlik vir ANC?
Die ANC probeer nou om die interne probleme van die afgelope kwarteeu reg te stel met die einste instellings wie se kapasiteit hy verwoes het.
ANC bekommerd oor gesprekke wat uitlek
Die ANC het sy regspan aangesê om die uitlek van gesprekke en inligting te ondersoek.
Ace glo uit NUK-vergadering geskop
Magashule het intussen ook in ‘n uurlange onderhoud met die openbare uitsaaier benadruk dat hy nie sal opsy staan nie.
‘Dis nie jou besigheid nie,’ sê Ramaphosa oor ANC-faksiegevegte
“Wat besig is om in die ANC te gebeur is nie jou besigheid nie, dit is die ANC se besigheid.”