Anchené van den Berg (17), die meisie van Boksburg wat Sondag gevind is nadat sy byna ʼn week lank vermis was, is tans in ʼn plek van veiligheid, het haar pa gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anchené van den Berg"
Jhb-ouers rasend ná tienerdogter verdwyn
ʼn Raaiselagtige brief en beeldmateriaal van haar wat by die skoolhek uit verdwyn, is al wat ʼn ouerpaar van Boksburg nou het om mee te werk nadat hul tienerdogter Maandag vermis geraak het.