In André Esterhuizen en Canan Moodie het die Springbokke ʼn splinternuwe senterkombinasie teen die All Blacks op Twickenham uitgetoets. En die spelers het met vlieënde vaandels geslaag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "André Esterhuizen"
‘Ons sal niks terughou’ – Esterhuizen
André Esterhuizen, ’n speler wat vroeër deur Ugo Monye as ’n topsenter beskryf is, is oorgehaal vir Vrydag se Wêreldbeker-opwarmingswedstryd teen die All Blacks.
Esterhuizen kry toptoekenning in Engeland
“Wat die toekenning selfs meer spesiaal maak, is die feit dat my spanmaats én teenstanders vir my gestem het.”
Is André Esterhuizen goed genoeg?
Geoordeel na André Esterhuizen se huidige peil vir London Harlequins in die Engelse Premierliga en die Europese Bekerreeks behoort daar ook geen twyfel oor sy vermoë te bestaan nie.
Esterhuizen se ster skyn in Engeland
André Esterhuizen is as die Gallagher Premiership se speler van die maand aangewys.