Aanklagte van belastingontduiking, onwettige bedryf van ʼn onderneming en crimen injuria is Woensdagoggend teen die eienaar van die omstrede Sodwana Bay Guest House aanhangig gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Andre Slade"
Sodwana-gastehuis: ‘Drastiese stappe’ kom
“Die mense van Suid-Afrika sal môre sien dat gedrag soos [Slade] sʼn nie geduld sal word nie.”
Geen plek in SA vir iemand soos Sodwana-gastehuiseienaar, sê DA
Die Demokratiese Alliansie het Donderdag uitgevaar teen ʼn gastehuiseienaar in Sodwanabaai in KwaZulu-Natal nadat hy glo geweier het om swart besoekers by sy gastehuis te ontvang.