Dít volg nadat ʼn vrouekonstabel van die Oos-Kaap in hegtenis geneem is nadat sy na bewering vroeër vanjaar vier mans gehelp het om ʼn gewapende rooftog op Kareedouw se polisiestasie uit te voer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anelisa Feni"
Vrouekonstabel vas ná rooftog op polisiestasie
Die “rowers” het haar geboei voor hulle die brandkluis oopgemaak en twee R5-gewere, vier handgewere, ʼn polisieradio en verskeie rondtes ammunisie geroof het.