Hannes Brümmer, Amalia Uys, Nadia Beukes en Angelique Gerber is in dié romantiese komedie te sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Angelique Gerber"
Foto’s: Angelique en Jacques spog met skattige tweeling
Die paartjie, wat ook ʼn eenjarige seuntjie het, het onlangs op sosiale media gespog met hul identiese tweelingdogtertjies wat in Februarie gebore is.
Foto: Glanspaar se tweeling gebore
Die Suid-Afrikaanse aktrise Angelique Gerber Potgieter en haar rugbyspeler-man, Jacques Potgieter, se tweelingdogtertjies is gister gebore.
Foto’s: Angelique verklap tweeling se name
Die Suid-Afrikaanse aktrise Angelique Gerber het die afgelope naweek foto’s van haar ooievaarstee op Instagram gedeel en daarmee saam ook hul nuwe pienkvoete se name verklap.
[Foto’s] Jacques en Angelique koer in intieme foto’s
“[Ek is] so dankbaar vir hierdie twee mense in my lewe. Angelique – jy is regtig die beste en natuurlik die mooiste persoon wat ek ken. Dankie dat jy so ʼn goeie mamma en vrou is. Ek het soveel respek vir jou.”
Afrikaanse aktrise swanger met identiese tweeling
“Ons is so geseënd, want ek is nie swanger met een baba nie, maar met twee! Alle eer aan ons Vader in die hemel.”
[Video] Angelique Gerber nooi jou in haar huis
“Niks kon my op ouerskap voorberei nie,” vertel die aktrise. “Dis soos ʼn dagboek aan my seun, sodat hy kan sien hoe spesiaal hy vir ons is wanneer hy groot is.”
Pasgetroude glanspaartjie kondig swangerskap aan
ʼn Glanspaartjie, wat onlangs die knoop deurgehak het op die Eureka-wynlandgoed net buite Durbanville, het Donderdag aangekondig hulle verwag hul eersteling.
Angelique Gerber deel troufoto’s
“Dit was die mees spesiale en volmaakte dag van my lewe. Alle eer gaan aan my hemelse Vader vir al die seën wat ons ervaar. Ek het werklik met my beste vriend getrou,” het sy op Facebook geskryf.