Die staat het intussen die dienste van ʼn onafhanklike pulmonoloog bekom, wat Angelo Agrizzi sal assesseer en ʼn verslag oor sy gesondheid indien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Angelo Agrizzi"
R1,8 miljard-saak in Maart aangehoor
Die uitslag van ʼn pulmonoloog se verslag sal ook bepaal of Angelo Agrizzi geskik is om verhoor te word.
Staat se dokters gaan Agrizzi nou ondersoek
Agrizzi was egter maande laas in die hof – glo weens sy swak gesondheid.
Onafhanklike dokter moet nou Agrizzi ondersoek
Die voormalige bedryfshoof van Bosasa is al vir meer as nege maande te siek om in ’n hof te verskyn.
Agrizzi se dokter moet toestand aan hof verduidelik
Angelo Agrizzi se medebeskuldigde, Vincent Smith, stel intussen ’n nuwe regspan aan.
Bewaringsbevel teen oud-LP Vincent Smith toegestaan
Bates ten bedrae van R46 miljoen word bevries.
Nog aanklagte kom teen Vincent Smith
Dít terwyl die saak teen hom en Angelo Agrizzi van mekaar geskei gaan word.
Agrizzi sien wéér nie binnekant van hof
Die twee beskuldigdes se saak gaan nou dalk van mekaar geskei word.
Agrizzi se borgtogvoorwaardes verslap
Angelo Agrizzi is steeds ernstig siek.
Agrizzi weer nie in hof
Agrizzi sterk steeds aan in die waakeenheid van ’n hospitaal.
Agrizzi weens swak gesondheid nie in handelshof
Angelo Agrizzi word steeds in die waakeenheid van ’n hospitaal behandel.
Borgtog vir Agrizzi
Daar is streng voorwaardes aan Agrizzi se borgtog gekoppel.
Agrizzi hoor dan oor borgtog-appèl
Die staat meen Agrizzi is ’n vlugrisiko en dat hy moontlik landuit kan vlug om vervolging te ontduik.
Agrizzi-borgtogaansoek nou na hooggeregshof
Agrizzi staan saam met die oud-ANC-LP Vincent Smith tereg op aanklagte van korrupsie en bedrog. Hy het Smith glo omgekoop om te help verseker Bosasa kry winsgewende staatstenders.
Angelo Agrizzi ‘in ernstige toestand’ ná hartaanval
Agrizzi moes deur mediese personeel bygebring word.
Bosasa-tenderbedrogsaak uitgestel
Kontrakte is toegeken vir die verskaffing van spyseniering en opleidingsdienste, installasie van kringtelevisiekameras, grensdrade en die verskaffing van televisie- en moniteringstelsels.
Agrizzi in hospitaal opgeneem
Agrizzi het intussen ’n aansoek om verlof tot appèl ingedien nadat sy aansoek om borgtog Woensdag afgekeur is.
Agrizzi: Luukse huis, motor en bankrekeninge in Italië
Die ondersoekdirektoraat van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) voer aan dat Angelo Agrizzi gelieg het oor die waarde van sy roerende bates en dat hy ook nie sy bande met Italië verklaar het nie.
Geen borgtog vir Agrizzi
Die voormalige hoof van die omstrede maatskappy Bosasa, Angelo Agrizzi, se aansoek om borgtog is Woensdag in die Palm Ridge-landdroshof afgekeur.
Agrizzi in hof oor beweerde omkopery van oud-LP Vincent Smith
Agrizzi het glo gesorg dat Smith betaal word om te verseker Bosasa baat by uiters winsgewende tenders.