“Ons het wel besluit dat die verlore aantal skooldae op distriks- en skoolvlak ingehaal moet word, maar met redelikheid.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Angie Motshekga"
Regstappe teen departement as skoolvakansie geskrap word
“Die departement vee tans spore van eensydige optrede dood deur kwansuis te beraadslaag nadat hulle reeds hul voornemens duidelik gemaak het.”
80% van onnies, personeel ingeënt
Mense tussen die ouderdom van 35 en 49 sal van Donderdag aanlyn kan begin registreer om die Covid-19-entstof te ontvang.
Inentings van onderwysers vorder goed
Meer as 2 000 polisiebeamptes is intussen ook teen Covid-19 ingeënt.
Motshekga tydelik SA president
Dié besluit is geneem nadat pres. Cyril Ramaphosa na Zambië vertrek het en adj.pres. David Mabuza weer in Rusland is vir ʼn mediese opvolgbesoek.
Minister van onderwys: ‘Skole bly oop’
Die minister het ook terugvoer gegee oor die terugkeer van laerskoolleerders en die inentingsprogram vir onderwysers wat die week begin.
‘Bewyse’ staaf besluit oor laerskole – minister
“Navorsing toon dat laerskoolleerders meer voordeel daaruit trek om deurlopend en ononderbroke kontakklasse met hul onderwysers te hê.”
Só lyk ‘n skool met ‘n 0%-matriekslaagsyfer
“Omdat hierdie skole so klein is, het hulle dikwels nie genoeg vakspesialiste op die personeel nie.”
Motshekga krabbel terug oor verkragting-opmerking
Die minister se aanvanklike opmerking en selfs haar latere verskoning, het nie veel gedoen om vure daaroor dood te slaan nie.
Skole open dalk twee weke laat
Motshekga het Vrydagoggend se mediakonferensie belê na omvangryke vergaderings met verskeie rolspelers in die onderwys, en te midde van kommer oor haar eie gesondheid.
Leerders dán terug op die skoolbanke
Motshekga het Donderdag meer bekend gemaak oor haar departement se driejaar-kurrikulum-herstelplan.
Hof genader oor herskryf van vraestelle
“Die departement behoort te fokus op die vastrek van die skuldiges wat wel oneerlik opgetree het en die gelekte vraestelle gebruik en beskikbaar gestel het.”
Nuwe regulasies oor sport, kultuur by skole uitgevaardig
Skole kan weer teen mekaar meeding te midde van die Covid-19-pandemie en leerders wat aan kontaksport deelneem mag weer oefen.
2021 se skooljaar begin dán
Matrieks se eindeksamen sal ook vanjaar later as gewoonlik geskryf word.
Angie Motshekga kap terug na bewerings van korrupsie
“Die aantygings is absoluut onwaar en heeltemal kwaadwillig.”
Sluiting van skole: Regering swig dalk voor vakbonde
Kenners voorspel wat die regering sal besluit oor die hernieude sluiting van skole.
Regsaksie oorweeg teen diegene wat skole ontwrig
“Hierdie organisasies het onderwysers en leerders gedreig, ander het hof toe gegaan en daarin misluk om die heropening van skole te keer en is nou vasbeslote om hulle tot dreigemente en ontwrigting te wend om hul beoogde doelwitte te bereik.”
Dís waarom skole nie Maandag kon oopmaak – minister
Die minister van basiese onderwys het self erken hulle kon beter beplan het.
Beveiligingstoerusting by skole gebuit
Twee persone wat glo by ’n skool wou inbreek, is deur lede van die gemeenskap doodgemaak.
Steeds geen uitsluitsel oor heropening van skole
Die jongste mediakonferensie oor die heropening van skole is nou vir die tweede keer uitgestel.