“Dit is onbetwisbaar dat die staat ʼn groot hoeveelheid staatshulpbronne en tyd kon spaar indien die regering die doodstraf opgelê het in Mathe se geval en soortgelyke sake.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Annanias Mathe"
C-Max-‘Houdini’ Annanias Mathe sterf
Annanias Mathe, die reeksverkragter en gewapende rower wat geskiedenis gemaak het toe hy die enigste persoon geword het wat uit Pretoria se C-Max-tronk kon ontsnap, is dood.