Kyk hierdie video om ʼn deftige peuselbord te pak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Annelien se kombuis"
Annelien se kombuis: Aartappel-en-uiesop
Aartappels en uie is stapelvoedsel in my huis en soms moet mens maar kreatief raak om die mense aan die eet te hou!
Annelien se kombuis: Gestopte werfhoender
My gesin eet hierdie hoendertjie dat net die bene oorbly.
Annelien se kombuis: Spesery-en-neut-fluweelkoek
Die koek word met min of geen versiersel nie bedien omdat dit so heerlik gebalanseerd soet en klam is.
Annelien se kombuis: Sjokoladesmeer
Hierdie sjokoladesmeer het meer as een variasie en jy kan self besluit hoe luuks jy wil gaan met die sjokolade.
Annelien se kombuis: Kersie-biscotti
Die biscotti is neutagtig en die koffie en kaneel wat deurkom komplementeer sjokoladesous goed.
Annelien se kombuis: Stromboli
Met die aanbreek van die skooljaar begin ons weer die koppe skuif na heerlike kuiertjies en ook kosblikke.
Annelien se kombuis: Tamatiebredie
Ons as gesin geniet hierdie ete op ’n Sondagoggend voor kerk saam met growwe mieliepap of ’n dik sny tuisgebakte brood waarvan die sous so lekker intrek.
Annelien se kombuis: Aartappelkoekies
Ek het altyd gekookte aartappels in die yskas, of dit nou vir aartappelkoekies of skyfies gebruik word, die GI-waarde van hierdie aartappel is aansienlik laer en sal jou dus langer versadig hou.
Annelien se kombuis: Sjokoladekoek met stroop
’n Heerlike alles-in-een-koek wat gaste altyd na meer laat vra.
Annelien se kombuis: Outydse soetkoekies
Ek het met hierdie koekies grootgeword en my ma sou net hier en daar ’n nuwe geur en tekstuur bygevoeg om die koekie iets uit ’n ander wêreld te maak.
Annelien se kombuis: Drieboneslaai
’n Heerlike slaai wat lank in die yskas hou.
Annelien se kombuis: Tuisgemaakte roti
“Met hierdie resep en meegaande video glo ek sal die vrae rondom die maak van die immergewilde roti opgelos wees.”
Annelien se kombuis: Beskuitjie-fudge
Hierdie resep is veilig en maklik vir ’n kind om te volg.
Annelien se kombuis: Alles wat jy oor eiers moet weet
’n Volledige en omvattende inligtingstuk oor eiergroottes, plaasvervangers, meringue en berging.
Annelien se kombuis: Brosbroodkoekies
Hierdie deeg is ook wonderlike speeldeeg vir klein handjies wat lief is vir speel saam met jou in die kombuis.
Annelien se kombuis: Hoendermayo-tertjies
Dít is so ’n effense kroek-kors tussen blaardeeg en broskors. Die geheim is die koue bewerking van die deeg en die verhouding van smeer tot koekmeel.
Annelien se kombuis: Koperpennie-wortelslaai
Geurige en heerlike wortelslaai ingemaak om net vinnig van die rak te neem en te geniet.
Annelien se kombuis: Boerseep
Boerseep maak is ’n tradisie waaraan ek as jong kind blootgestel is – sommer sulke groot dik baksteenskywe wat my ma dan nog verder kleiner gesny het na gelang van die bestellings.
Annelien se kombuis: Tuna-tertjies
Met hierdie resep kan jy besluit of die tertjie korsloos moet wees of met ʼn kors.