Annerie du Plooy (39) moet miljoene rande se skadevergoeding kry na ‘n vliegtuigongeluk waarin sy beseer en haar man oorlede is, berig die Citizen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Annerie du Plooy"
Babatjie sterf ná sy in warm badwater brand
ʼn Twee maandeoue babatjie van Gezina, Pretoria, is Dinsdag in die Steve Biko-hospitaal dood nadat sy Maandagaand in warm badwater gebrand het.