Kenny Ramatswana (40) het Maandag in die Louis Trichardt-landdroshof in Limpopo verskyn op aanklag van die moord op Annette Kennealy (51).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Annette Kennealy"
Plaasmoorde in Suid-Afrika haal Nederlandse koerant
Sylvain Ephimenco, ’n Fransman wat as rubriekskrywer vir verskeie Nederlandse koerante en ’n radiostasie optree, het hom hierdie week in die koerant Trouw oor plaasmoorde in Suid-Afrika uitgelaat.
Werker in hof vir moord op aktivis
Die verdagte het Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn vir die moord op Annette Kennealy.
Verdagte vas ná hoewemoord
Annette Kennealy se bebloede liggaam is Maandagoggend op ʼn kleinhoewe buite Louis Trichardt in Limpopo aangetref.
Plaasmoord-aktivis op hoewe vermoor
“As iemand wat as ’n aktivis bekend was, self die slagoffer word, kan ’n mens nie wonder of daar meer agter die motief was as net ʼn ‘gewone’ plaasmoord nie.”