Morné Boshof, die man wat aangekla word van die moord op Anthea du Preez (64), is dood in sy tronksel aangetref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anthea du Preez"
Video: Rawsonville-moord: ‘Ons weet wie is die moordenaar’
Die beskuldigde in die moord op ‘n bekende boervrou van Rawsonville het by monde van sy prokureur sy misnoeë uitgespreek omdat die saak herhaaldelik vertraag word.
Wynlandgoed-moord: Verdagte in hof
Morné Boshof, wat aangekla word van die moord op Anthea Du Preez (64), het Vrydag in die Rawsonville-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn.
Wynlandgoed-moord: Verdagte was op parool
Morné Boshof, wat aangekla word van die moord op Anthea Du Preez (64) van Rawsonville in die Wes-Kaap, was op parool toe hy in hegtenis geneem is.
Wynlandgoed-moord: Verdagte probeer selfmoord pleeg
Die man wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Anthea du Preez (64) van Rawsonville in die Wes-Kaap, het Vrydag probeer selfmoord pleeg.
Verdagte vas vir wynlandgoed-moord
ʼn 41-jarige man is Woensdagaand in hegtenis geneem in verband met die moord op Anthea du Preez (64) van Rawsonville in die Wes-Kaap.
Wynlandgoed-moord: ‘Ondersoek in bekwame hande’
Die aanval waartydens Anthea du Preez (64) vermoor is, is die eerste van sy soort in die Breedekloof-gemeenskap in die Wes-Kaap en die beste mannekrag ondersoek die voorval, het haar skoonseun Peter Basson gesê.
Plaasmoord skok Rawsonville-gemeenskap
Die klein gemeenskap van Rawsonville in die Wes-Kaap is in skok oor die dood van ʼn bekende boer in die omgewing se geliefde vrou tydens ʼn vermeende plaasaanval.