ʼn Nigeriër wat homself glo as ʼn dokter voorgedoen het en van korrupsie en oortreding van Suid-Afrika se immigrasiewette aangekla word, se borgtogaansoek is Dinsdag in die Polokwane-landdroshof goedgekeur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anthony Nwuafor"
Staat onseker oor ‘valse dokter’ se ware identiteit
ʼn Man van Nigerië wat daarvan beskuldig word dat hy beamptes van binnelandse sake omgekoop het om toegang tot sy gekonfiskeerde identiteitsdokumente en paspoorte te bekom, het Vrydag ontken hy is ʼn “valse dokter”.
Nog aanklagte kom teen ‘valse’ Limpopo-dokter
Nwuafor het glo al die afgelope paar jaar as dokter by ʼn staatshospitaal in die provinsie gewerk.