ʼn Australiër, wat skuldig bevind en tronkstraf opgelê is vir pedofilie in Kaapstad, probeer verhoed dat hy na sy land van oorsprong uitgelewer word, waar hy ook gesoek word in verband met soortgelyke oortredings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anthony Peter Freedendal"
Kaapstad-pedo ook in Aus gesoek
Anthony Peter Freedendal, ʼn 76-jarige veroordeelde pedofiel wat tronkstraf in Kaapstad uitdien, se parool is gekanselleer nadat dit aan die lig gekom het hy word in sy tuisland, Australië, gesoek op grond van verskeie aanklagte van seksuele misdrywe met kinders.