Dié vellies is nie net eie aan Goosen se verhoogstyl nie, maar is ook ’n nostalgiese en onvervangbare deel van sy musiekloopbaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anton Goosen"
Boek: Die liedjieboer, Anton Goosen, gesels met Hanlie Retief
Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel Anton Goosen nou sy volle verhaal.
Luister: Liedjieboer stap ‘lang, maar lekker pad’ in Afrikaanse musiekbedryf
“Veertig jaar is ’n lang pad, maar ’n baie lekker pad. Ek sien uit na die volgende veertig jaar.”
Liedjieboer stap lang pad in Afrikaanse musiekbedryf
Na vier dekades vertel Suid-Afrika se eie liedjieboer nog steeds sy verhale deur musiek, met nuwe vrystellings wat op sy nuwe 40 jaar-album gaan verskyn.
Luister: Anton Goosen se Padkos ‘vir die lang- en kortpaaie’
Anton Goosen het as Afrikaanse liedjieskrywer en sanger geen bekendstelling nodig nie. Vandeesmaand is sy eerste vollengte album in 11 jaar, Padkos, vrygestel.
Agter die skadu van die liedjieboer se rooi Ray Ban’s
Hy was seker 17 jaar oud toe die skoolsielkundige vir hom gesê het hy moet liefs ʼn musiekloopbaan vaarwel toeroep. Die sielkundige het gesê dis net “groot name” wat ʼn bestaan in die musiekbedryf kan maak – en hy, ʼn jong bogsnuiter, het gʼn kat se kans nie.