Daar is verskeie gevalle in die SAPD waar ondergeskiktes vals klagtes van rassisme teen hul bevelvoerders indien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Arbeidshof"
Spar-eienaars na arbeidshof oor miljoene se arbitrasie
Die groep voer aan daar was verskeie onreëlmatighede tydens die arbitrasieproses.
Hof beslis teen vrou wat Zuma ‘aap’ noem
Sy het tydens die verhoor onder meer aangevoer die plasing was nie rassisties nie en dat sy bloot onbevoegdheid uitgewys het.
Hof sê oor staking in plastiekbedryf
“Gee vandag vir ons lede wat hulle wil hê en ons kan die staking uitstryk. As julle dit nie doen nie, gaan jul aanhou om reuseverliese te ly.”
Hof sê Vrydag of plastiekwerkers mag staak
“Hulle wil werkers wettig en vrylik kan misbruik en uitbuit.”
Kwotas baat nóg wit, nóg swart: Ontwikkeling die enigste kuur
Ons durf nie toelaat dat kwotas afbreuk doen aan hierdie prestasies nie. Niemand vind baat by ʼn rassegebaseerde kwota nie – nie die spelers nie en ook nie die toeskouers nie en nog minder die land.
[Video] Bevorder wit man, gelas hof
Die Tshwane-metro is beveel om ʼn wit man te bevorder en terugwerkend te vergoed nadat die arbeidshof in Johannesburg bevind het daar is onbillik teen hom gediskrimineer.
Solidariteit nader arbeidshof oor SAPD se diensbillikheidsplan
Die vakbond Solidariteit het vandag gesê hy gaan die arbeidshof nader ten einde toestemming te kry om met die polisie oor hul diensbillikheidsplan te onderhandel.
Kollega vra vir seks; afdanking nie geregverdig
Die arbeidshof in Kaapstad het bevind dat ‘n man wat sy vroulike kollega vir seks gevra het nie afdanking regverdig nie, berig The Times.
Solidariteit pak nou bloedbank oor rasuitsluiting
Solidariteit en die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANB) se groot hofstryd oor die absolute verbod op aansoeke van sekere rasgroepe vir vakante poste begin Donderdag in die Johannesburgse arbeidshof.
Regstellende aksie: DKD sal sy beleid hersien
Die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) gaan die manier waarop hy die Wet op Gelyke Indiensneming toepas, hersien