“As ons oor ontwikkelingsprobleme ná die afsonderingstydperk gesels, is dit bloot om ouers en onderwysers bewus te maak van kwessies wat nou uitdagings kan wees en hoe om dit op te los, en nie om hulle skuldig te laat voel nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "arbeidsterapie"
Kuns- en arbeidsterapeute kom bymekaar en NRG is in die ateljee
ʼn Konferensie bring kuns- en arbeidsterapeut bymekaar en ons kuier by die manne van die musiekgroep, NRG.
Allegaartjie 2 – Program 216
Karin Venter gesels met ʼn wynproe-aanbieder, Annelize Brits bekyk die rol van arbeidsterapie in leergestremdheid en Telgie Brink van Media Works praat oor opleiding in persoonlike finansies.
Allegaartjie 2 – Program 156
Karin Venter gesels met ʼn arbeidsterapeut oor haar beroep. Annelize Brits ondersoek die moontlikhede van hoofstroom-onderwys vir kinders met Downsindroom en ons gesels met Ian en Jana Nieuwenhuizen van Brandpunt.
Allegaartjie 2 – Program 18
In hierdie Allegaartjie gesels Hettie Brittz oor kinders met ʼn sierboom-persoonlikheidsprofiel. Elrika Borcheds en Lauri Fraser gesels verder oor die voordele van arbeidsterapie vir kinders en ons kuier by die aktrise Rolanda Marais.
Allegaartjie 2 – Program 13
In vandag se Allegaartjie bespreek Hettie Brittz in Immergroen Ouerskap die denneboom-persoonlikheidsprofiel. Ons gesels oor arbeidsterapie en kuier saam met die Suid-Afrikaanse super rockgroep Prime Circle.