Hy sê hy sukkel die meeste met sy arbeiders wat die minste geld, oftewel minimum lone, kry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "arbeidsverhoudinge"
SA-arbeidsverhoudinge – Die smal of breë weg
Die uiteinde van die breë weg (“low road”) is volskaalse opstande en burgeroorlog en dié van die smal weg (“high road”) ʼn onderhandelde politieke skikking. Gideon du Plessis skryf Suid-Afrika het gelukkig die smal weg gevolg (al voel dit nie aldag so nie).
Arbeidsverhoudinge: Lesse geleer uit 20 jaar van demokrasie
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit bied tien lesse wat uit die tydperk van politieke verandering geleer is, en toegepas kan word op arbeidsverhoudinge om vrede en stabiliteit te bevorder.
Suid-Afrika sak effe terug op mededingingsindeks
Suid-Afrika het op die jongste mededingingsindeks van die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) van die 53ste plek verlede jaar tot die 56ste plek teruggesak. Die verslag is pas bekend gestel.