Die FAK het hulde gebring aan Gerard Moerdijk, een van Suid-Afrika se bekendste argitekte, presies 65 jaar ná sy dood.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "argitek"
Muurkuns wat die storie van ’n stad vertel
Selwyn Steyn is tans ’n topargitektuurstudent in sy twee jaar by Tukkies, en het so pas ’n treffende muurkunswerk by Atterbury se nuwe hoofkantoor, Die Klubhuis, aangebring. Hy het met Melinda Shaw gesels:
[Foto’s] Vervalle sementfabriek word skouspelagtige woonplek
Toe die Spaanse argitek Ricardo Bofill in 1973 met vakansie in Barcelona was en ʼn vervalle sementfabriek raakgeloop het, het hy nie ʼn murasie gesien nie – Bofill het dié fabriek in 45 jaar in ʼn skouspelagtige en uitsonderlike woonplek omskep.
R155 miljoen van Nkandla-argitek geëis
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het ‘n siviele eis van R155 miljoen teen die argitek Minenhle Makhanya en die departement van openbare werke ingedien rakende die verbeterings wat by president Jacob Zuma se Nkandla-woning gedoen is, berig die SABC.
Zuma-argitek kry kontrak vir Zoeloe-paleis
President Jacob Zuma se argitek het die kontrak gekry om Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini se agtste paleis te ontwerp, het die Sunday Tribune Sondag berig.