Dít kom nadat sy beweerde misdrywe in die jongste aflewering van die Zondo-kommissie na staatskaping se verslag onthul is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Arthur Fraser"
Fraser vergader met Valke oor Ramaphosa
Fraser het nou bykomende inligting aan die Valke verskaf oor die meer as $4 miljoen wat na bewering in 2020 op pres. Cyril Ramaphosa se wildsplaas Phala Phala in Limpopo gesteel is.
Parlement gaan nie na Ramaphosa oor dollar-diefstal kyk
Die parlement het versoeke van die UDM en die ATM ontvang om die president se gedrag ná die diefstal van miljoene dollar, te ondersoek.
DA dien klag in teen Arthur Fraser
Dit is die einste Fraser wat verlede jaar Zuma se vrylating op mediese parool goedgekeur het.
Arthur Fraser ‘wou nie’ voor Zondo getuig
Fraser, ʼn noue bondgenoot van oudpres. Jacob Zuma, het vroeër beswaar gemaak teen adjunkhoofregter Raymond Zondo se benoeming as hoofregter. Hy voer aan Zondo het verseker dat hy nie voor die kommissie getuig nie.