Die Suid-Afrikaner wat skuldig bevind is aan internasionale dwelmhandel in Thailand gebruik nou haar paar “kosbare minute van stilte” in die oggende om te bid en stil te raak met God “voor die chaos van die dag”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ashley Oosthuizen"
Ashley maak hart oop in brief uit Thaise tronk
In ʼn ope brief skryf die Suid-Afrikaner sy sou nooit kon dink dat sy in hegtenis geneem, van internasionale dwelmsmokkelaary aangekla en tot 33 jaar in ʼn Thaise tronk gevonnis gaan word nie.
Ashley se ma bly nou in Thailand
Die wete dat Lynn Blignaut haar dogter twee keer ’n week vir 15 minute kan sien, was genoeg om haar te oorreed om haar tasse te pak.
Ashley moet nou 33 jaar sit
“Die Here se werk met Ashley is nog nie klaar nie.”
SA’ner in Thaise tronk hoor gou oor appèl
Ashley Oosthuizen werk tans in die tronk se biblioteek en kan vlot Thai praat, lees en skyf.
Ouers hoopvol oor appèl vir vrou in Thaise tronk
Ashley Oosthuizen se ouers is boonop rasend van bekommernis nadat sy van een gevangenis in Thailand na ʼn ander verskuif is.
Min hulp vir SA’ner in Thaise tronk
Ashley Oosthuizen (22) is onlangs skuldig bevind op aanklag van internasionale dwelmhandel en lewenslange tronkstraf opgelê. Haar geliefdes glo egter sy is onskuldig.