Castle Lager het Maandagaand op sy amptelike Twitter-profiel aangekondig die maatskappy gaan “in die lig van onlangse gebeure” van die etiket op hul bier ontslae raak.
Alles vir die sleutelwoord "Ashwin Willemse"
SuperSport-voorval: Dít laat Willemse uitloop
ʼn Tegniese fout in SuperSport se ateljee en ʼn opmerking deur Naas Botha het glo daartoe gelei dat Ashwin Willemse tydens ʼn regstreekse uitsending uit die ateljee gestap het.
Herrie oor Castle-veldtog ná Ashwin Willemse-sage
ʼn Nuwe veldtog deur Castle Lager SA in reaksie op die omstrede Ashwin Willemse-sage het ʼn storm op sosiale media ontketen.
‘ANC moet leer om politiek uit sport te hou’
Die VF Plus het in ʼn verklaring gesê die ANC-regering se oordrewe beheptheid met ras, ook op die sportveld, is goed geïllustreer deur die minister van sport se oorhaastigheid om met die Supersport/Ashwin Willemse-voorval dadelik kant te kies en sonder meer van die voorval ʼn rasse-kwessie te maak.
Nuuskommentaar: Drie belangrike naweeknuusgebeure
Dit gebeur nie elke naweek dat daar soveel nuusgebeure is waarvan alle burgers behoort kennis te dra nie, en boonop aandag te skenk aan die ontleding daarvan.
Minister van sport eis Mallet, Botha se skorsing
Vuyo Mhaga, woordvoerder van die minister, het in ʼn verklaring gereageer en gesê die minister veroordeel “hierdie voortgesette gedrag van wit geregtigheid in die sport van rugby.”
Video: Herrie ná Ashwin Willemse van Supersport-stel stap
“Ek is bly dit gebeur op regstreekse televisie sodat mense kan sien….”