Esmarie Prinsloo praat met Sakkie Kotze oor vanjaar se talentkompetisie vir senior burgers en Riana Nel kuier in die ateljee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ATKV Senior 55 Talentkompetisie"
Allegaartjie 2 – Program 117
Anton Prinsloo gesels oor die invloed van die Groot Trek en landbou op die Afrikaanse taal. Ons volg ook op met van die wenners van die ATKV se Senior Burger talentkompetisie en kuier by Jaco van Wyk.
Allegaartjie 2 – Program 83
In hierdie Allegaartjie vertel ons jou van Tekkie Tax, ʼn nuwe geldinsamelingsprojek waar jy kan kies watter doel kry jou donasie. Die ATKV is ook opsoek na Suid-Afrika se talentvolste senior burgers en Alette Winckler en Sumari Schoeman vertel ons meer van hulle LullaBybel CD en DVD.