Marioné Fourie het nóg ʼn wedloop op Suid-Afrikaanse bodem gewen toe sy die 100 m-hekkiesitem in ʼn tyd van 13.01 sekondes in Potchefstroom beklink het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Atletiek Suid-Afrika"
Atlete laat waai in Germiston
Sterre soos Ferdinand Omanyala, Eckhart Potgieter, Zenéy van der Walt, Leandri Geel en Marioné Fourie het weer die septer in hul verskillende items geswaai.