Dit is die tweede noodlottige haai-aanval in Australië die afgelope week en minstens die vyfde noodlottige haai-aanval vanjaar.
Alles vir die sleutelwoord "Australië"
Dieretuinwerker byna deur leeus verskeur
Paramedici beskryf die voorval as “die ergste noodgeval wat hulle nóg beleef het”.
Man doodgeskiet ná messtekery in Australië
’n Man het na bewering verskeie klante by ’n winkelsentrum in die noordweste van Australië met ’n mes gesteek.
Covid-19-samevatting: Een vas oor fopnuus op sosiale media
Nieu-Seeland het intussen sy eerste sterfte aangemeld.
Australiërs nou ook in afsondering
Verskeie lande wêreldwyd het inwoners die afgelope weke in afsondering geplaas.
Aussies trap op verlepte Proteas
Soos wat ’n verstarde Mark Boucher ná die wedstryd gesê het: Die span het in elke liewe faset van die spel gesukkel. En nie ’n bietjie nie, sommer BAIE.
Australiese vliegongeluk eis 4
Omstanders het gesien hoe die vliegtuie uit die lug val.
Swaarste reënval in jare blus Aus-brande
Die swaarste reënval in 30 jaar bring geluk by die ongeluk vir Australië.
Maxwell is terug vir Aussies teen Proteas
Labuschagne sal teen sy geboorteland se boulers kom kolf.
Australië se ‘Swart Somer’ duur voort
Nog nooit het ’n Australiese brand ’n naam vir ’n hele seisoen van verwoesting gekry nie.
Vrou dood in ystervarkie-eetkompetisie
Die vrou het verstik terwyl mense om haar die een na die ander ystervarkie verorber het.
Reis Afrikaans: Ontmoet lede van die Republiek
“Afrikaans is alomteenwoordig, sy spoor haar sprekers op en vang hulle ontkant op die vreemdste plekke.”
Nuwe medalje om Australië se brandbestryders te vereer
Die Australiese regering het ʼn nuwe medalje aangekondig wat toegeken sal word aan nooddienswerkers en ander in erkenning vir hul diens en opoffering tydens die land se katastrofiese veldbrandkrisis.
Australiese brande: 3 dood toe tenkvliegtuig neerstort
’n Brand naby die Canberra-lughawe het ook daartoe gelei dat dié internasionale lughawe gesluit is.
Brande bedreig Australiese begrotingsoorskot
Die tesourier het voorheen onderneem om ʼn begrotingsurplus van 5 miljard Australiese dollar in die boekjaar 2019/2020 te lewer.
Australië nou deur stof- en haelstorms getref
Dié land gaan steeds gebuk onder Moeder Natuur.
Brande kan Australiese toerisme miljarde kos
Besoekers is nou besorg oor die land se luggehalte en veiligheid.
SA’ner versprei medisyne vir beseerde diere in Aus
Jamie Joseph van Saving the Wild in Suid-Afrika is tans in Australië om heuning te versprei wat vir brandwonde gebruik kan word en infeksie voorkom.
Video: Tieners red koalas in Australië
ʼn Video van twee neefs, onderskeidelik 18 en 19 jaar oud, wat koalas uit verwoestende veldbrande in Australië gered het, raak wêreldwyd harte aan.
Shane Warne veil geliefde Baggy Green op om brandslagoffers te help
“Die impak wat die verwoestende brande op duisende mense se lewens het, het ons almal aangeraak. Daarom wil ek my bes doen om te help en ’n bydrae te maak.”