ʼn Jaar gelede is Novak Djokovic uit Australië gedeporteer. Vandag het hy sy tiende titel in Melbourne gewen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Australiese Ope 2023"
Sabalenka vier Slam-sukses in Australië
“Die ander spelers sal ʼn bietjie opvangwerk moet doen as hulle voortaan by hierdie twee wil kers vashou.”
ʼn Perfekte 10 wink vir Novak
Dit is Novak Djokovic teen Stefanos Tsitsipas in die eindstryd van die Australiese Ope.
Stefanos soek sukses in ‘tuis-Slam’
“Ek speel tans goeie tennis. Trouens dink ek dat ek lanklaas só goed oor my spel gevoel het.”
Foutlose Djokovic het sy oog op 10de titel
Novak Djokovic het vir nóg ʼn Australiese Ope-halfeindstryd gekwalifiseer toe hy binne ʼn japtrap met Rusland se Andrey Rublev afgereken het.
Novak gee homself ʼn rede om te glo
Tennisliefhebbers het ʼn bevestiging gekry van iets wat hulle eintlik lankal reeds weet: Selfs al sukkel Novak Djokovic met ʼn besering is hy steeds beter as die meeste ander spelers.
Griek amper die pad byster teen Sinner
Stefanos Tsitsipas het vóór gister se wedstryd nie ʼn enkele stel in vanjaar se Australiese Ope-toernooi afgestaan nie. Hy moes egter harde bene teen Italië se Jannik Sinner kou.
Novak veg voort ondanks besering
“Soms werk die pynpille en die behandeling; ander kere weer glad nie. Dit is omtrent vir jou ʼn tuimeltreinrit.”
Grigor staal hom vir Novak-aanslag
Intussen is verlede jaar se finalis, Daniil Medvedev, deur Sebastian Korda uitgeskakel.
Kyk: Murray se merkwaardige punt
Thanasi Kokkinakis het Andy Murray omtrent op die baan rondgejaag. Maar dit was uiteindelik die 35-jarige Skot wat ná meer as vyf uur die laaste gelag het.
ʼn Paar reuse val, maar Novak bly staan
Die negemalige Australiese Ope-kampioen het weliswaar in die tweede stel van vandag se wedstryd gesukkel, maar hy het met kookwatertennis in die daaropvolgende stelle vorendag gekom.
Nadal se titelverdedig-droom aan skerwe
Rafael Nadal het vandag in skoon stelle teen Mackenzie McDonald in die tweede ronde van die Australiese Ope vasgeval – sy swakste vertoning by ʼn Grand Slam-toernooi in sewe jaar.
Novak steeds onstuitbaar in Australië
Novak Djokovic het sy 35ste wedstryd op ʼn streep in Melbourne gewen.
Murray wen epiese vyfstelstryd
Andy Murray het vandag die horlosie teruggedraai om die veel jonger Matteo Berrettini in sy openingswedstryd van die Australiese Ope te klop.
Rafa slaak ʼn sug van verligting
“Dit was nie perfek nie, maar ek is tevrede.”