“Hier het ek jul in my hart saamgedra as als soms te veel was of soms net as vreugde dit vra.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Avbob"
Gedig: Afwagting
“Ek sal ʼn ingetoë oupa wees wat nonchalant sal knik en sê ja, dis waar ek gaan ʼn oupa word en dan verder gesels oor die weer.”
Gedig: Laaste oase
“My lyf is nou ʼn niemandsland wat niemand meer wil kleim.”
Gedig: Net voor skemer
“ʼn Wolk het oor my huis kom lê (selfs wolke moet ʼn rusplek hê).”
Gedig: Vir oulaas
“Neem my vir oulaas na ons favourite restaurant in voortrekkerweg bestel weer burgers en chips soos op ons heel eerste date.”
Gedig: ruimtereis
“Jy sweef in ʼn sfeer van donker geheimenis genaelstring aan jou moederskip.” Lees hier Susanne Pike se gedig “ruimtereis”.
Gedig: erfgename
“Hier is die huis, oupa, wat jy gebou het en hier is die tuin wat jy aangeplant en so lief gehad het.” Lees hier Leunis van Rooyen se gedig “erfgename”.
Video: Avbob belê miljoene in SA se poësie-erfenis
“Die uitbou van ons poësiegemeenskap help mense om bemoediging en samesyn te vind, in die lees en skryf van hierdie lewegewende en ondersteunende kunsvorm.”
Gedig: Retro
“En ek, na al hierdie jare, steeds gek na jou, sal, soos destyds, weer, hoed in die hand, pleit,” skryf Clinton V. du Plessis. Lees hier sy gedig, “Retro”.
Gedig: die hemel ruik na vetkoek
“Ek weet in die hemel met jou bloublomvoorskoot aan bak jy vetkoek.” Lees hier Susanne Pike se gedig “die hemel ruik na vetkoek”.
Gedig: Lewe
“Ek bly staan op stasie drie en vyftig en vra: Waar gaan die lewe so gou verby?” Lees hier Kobus Frantz se gedig “Lewe”.
Poësie ontstaan in stilte, eenvoud
Die bekroonde skrywer Petra Müller (1935-2021) het geglo dat poësie vir almal toeganklik moet wees. Hier is vyf wyshede uit haar lewe en werk.
Inskrywings vir Avbob-digkompetisie nóú oop
“Wanneer ons intense vreugde of smart ervaar, is dit dikwels na digkuns waarheen ons draai vir verligting, geselskap en troos.”
Gedig: Om ʼn wens te koop
“Antie, Freddie sê dat mens ʼn wish kan koop op Black Friday.” Lees hier Adele van Zyl se gedig “Om ʼn wens te koop”.
Gedig: Saam
Werner Wehmeyer skryf in sy gedig “Saam”: “Saam met jou trap ek spore verby die son.”
Gedig: Rou
“Hoe sal ek ooit hierdie verlies verstaan.”
Gedig: Halleluja
“Dié vierlettergreepwoord word ʼn lied wat ek oor en oor sing,” skryf Myrtle Theart in die gedig “Halleluja”.
Gedig: Sien jou later
“Ons wou berge versit, ons wou die Griekse kafee op die hoek van Darlingstraat besit.”
Gedig: Jy is
“Jy is my snoesigste ou wolkombers, my donker nag se reddingskers.”
Gedig: VERLANGE
Julia Nel skryf in die gedig, “VERLANGE”: “Ek sou eerder graag jou lag wou hoor; ʼn grappie saam geniet wat jy vertel op jou droë manier”.