Kooks die kat se eienaar, Celeste, wil haar ongelooflike avontuur in ʼn kinderboek ten bate van die St. Francis-diereskuiling omskep.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "avontuur"
[Video] Man sweef hoog bo Jhb met tuinstoel en ballonne
Dit was soos ʼn toneel uit die Pixar-fliek Up – ʼn man het hom onlangs aan ʼn tuinstoel vasgemaak, 100 heliumballonne aan die stoel vasgebind en toe langer as twee uur meer as 2 km bo die grond noord van Johannesburg gesweef.
Boek: Saartjie Omnibus 3
In hierdie omnibus, wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë.
Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap
‘n Strokiesverhaalboek oor die Leerdam-gesin, wat saam met Jan van Riebeeck op die Drommedaris uit Holland na die Kaap vertrek.