“Oom Piet het stadig herstel, maar die laaste twee dae het sy toestand versleg.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AWB"
Voorstel vir Eugene Terre’Blanche-erfenisterrein verwerp
ʼn Voorstel om die vermoorde AWB-leier Eugene Terre’Blanche se huis in Ventersdorp as ʼn erfenisterrein te verklaar, is tydens ʼn vergadering van die Noordwes-erfenisraad verwerp.
Nuuskommentaar: Links, regs, links regs… vir Afrikaans
Die Hoër Onderwys Transformasienetwerk (HETN) het die Puk-studente wat gister ‘n optog gehou het om aan te dring op hul grondwetlike reg vir onderrig in Afrikaans, “regs” genoem. Die vakbond Solidariteit het sy steun aan die studente toegesê, terwyl die HETN Solidariteit, AfriForum en die AWB ook as regs beskryf het.
AWB-lid beweer betrokkenheid by Griekwastad-moorde en ander plaasaanvalle
Cornelia de Wet, ʼn bekende lid van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), het Woensdag aangevoer dat sy deel was van ʼn “moordbende” wat die Steenkamp-gesin van Griekwastad vermoor het.
‘Los die strooihalms, Afrikaners, as die saak reg is’
Dit was ʼn warm dag in Nairobi. Ten spyte van die stories oor Kenia wat ek voor my besoek gehoor het, was ek stomgeslaan deur…